Search
Close this search box.

Puik diens steun onmisbare produk

Sy boer met  tussen 150 en 200 koeie en kalwers (afhangend van die tyd van die jaar) in die Lothair-distrik van Mpumalanga, terwyl haar broer Karel, in die Bronkhorstspruit-omgewing ook met beeste boer. As voorbeeld van FarmRanger se goeie diens vertel Rajchrt dat Philip Lötter haar geskakel en laat weet het dat ‘n nuwe nekband […]