FarmRanger is die markleier in veesekuriteit
Veediefstal het ‘n beduidende impak op Du Toit se stoetery wat geskoei is op genetiese vordering. “As ‘n ooi of ram gesteel word is die verlies in genetika en die teelwaarde van daardie dier ontsaglik vir my.” Hy verduidelik dat hulle noukeurige rekords hou van al hul diere vir die afgelope 50 jaar. Dit sluit […]
FarmRanger verminder risiko van stoetery
Veediefstal het ‘n beduidende impak op Du Toit se stoetery wat geskoei is op genetiese vordering. “As ‘n ooi of ram gesteel word is die verlies in genetika en die teelwaarde van daardie dier ontsaglik vir my.” Hy verduidelik dat hulle noukeurige rekords hou van al hul diere vir die afgelope 50 jaar. Dit sluit […]
Gesteelde stoetramme teruggekry met FarmRanger
“Ek kon op die Google-kaart sien dat die skaap met die nekband langs die grondpad loop en toe met ‘n sigsaglyn deur die grensdraad en na ‘n ander kamp beweeg. Ek het ons Plaaswag in kennis gestel en die GPS-koördinate aan hulle verskaf. Die veediewe is maklik opgespoor, met nagsigtoerusting dopgehou en gearresteer nadat die […]